3rd Jan 2021

Een-en-Twintig Beloftes vir 2021

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 145

Na alles wat 2020 gebring het, hou ons vas aan die hoop dat 2021 'n beter jaar gaan wees. Ons smag na 'n vaste belofte om aan vas te hou wat vir ons die versekering kan gee dat alles goed sal uitwerk.  Maar waar gaan soek ons?  Wat bepaal ons sekerheid?  Psalm 145 het vir ons 'n paar verrassings...

BELANGRIKE SKAKELS:
1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Download Files Notes

Topics: , ,
Weskerk

FREE
VIEW