29th Nov 2020

Wat op aarde is Advent?

Preacher:
Series:
Passage: Jesaja 11:1

Die wêreldse idee van Kersfees het so algemeen bekend geword dat ons fokus begin wegdraai van waaroor dit eintlik gaan.  Adventstyd help ons om weer Kersfees se fokus terug te draai na Koning Jesus en om werklik weer opgewonde te raak oor Kersfees - vir die regte redes!  Maar hoe werk dit? Hoe vier ons Advent?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW