10th Jan 2021

Die Stem van die Here

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 29

Watter emosies beleef jy in 'n donderstorm?  As jy die donderweer voel dreun en die donderslae hoor klap, die blitse sien flits... Psalm 29 vergelyk die stem van die Here met 'n donderstorm en vertel ons baie oor Wie God is.  In die storms van die lewe smag ons daarna om die Here se stem te hoor en voel dit soms of sy stem stil is.  Die psalm herinner ons dat die Here stem geweldig is en dat Hy nog praat...

BELANGRIKE SKAKELS:
1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW