17th Jan 2021

Niks is meer privaat nie

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 139

In die afgelope paar weke het die tonge behoorlik geklap oor mense se privaatheid en wat die groot magte agter sosiale media in die wêreld alles van ons weet, en wat hulle alles met daardie inligting maak. Dit vul mens maklik met vrees en angs en laat ons wonder wat van ons gaan word en waarheen die wêreld oppad is.  Daar is egter 'n ander privaatheidsbeleid wat veel meer omvattend is waarmee ons behoort rekening te hou...

 

BELANGRIKE SKAKELS:
1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Diens ook op ons Facebook Bladsy beskikbaar

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW