In die gejaagde lewe van vandag (wat hier in die 2de helfte van 2022 net NOG besiger voel!) roep die Here ons tot stilstand. Nie net om stil te word…
In die afgelope paar weke het die tonge behoorlik geklap oor mense se privaatheid en wat die groot magte agter sosiale media in die wêreld alles van ons weet, en…
Vandag begin ons nuwe preekreeks oor Jona met die oorhoofse tema: “God verander nooit, maar God verander...” Wat beteken dit? Jona is 'n aksiebelaaide, beeldryke boek met baie te sê.…