24th Jan 2021

Net by God vind ek rus

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 62

Wat doen jy om te rus?  Wat is vir jou die beste vorm van ontspanning? Waar kry jy nog kans vir 'n bietjie stilte? Of is stilte iets wat jou ongemaklik maak?  In die lawaai en gejaag van die wêreld waarin ons leef kan selfs die soeke na rus ook 'n gejaag na wind word.  Psalm 62 help ons met hierdie soektog...

BELANGRIKE SKAKELS:
1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Diens ook op ons Facebook Bladsy beskikbaar

Download Files Notes

Topics: , , ,
Weskerk

FREE
VIEW