Wat doen jy om te rus? Wat is vir jou die beste vorm van ontspanning? Waar kry jy nog kans vir 'n bietjie stilte? Of is stilte iets wat jou…
Watter emosies beleef jy in 'n donderstorm? As jy die donderweer voel dreun en die donderslae hoor klap, die blitse sien flits... Psalm 29 vergelyk die stem van die Here…