Na die groot gebeure in die vorige hoofstuk bring die Here vir Elia in 1 Konings 19 na Hom toe en leer vir hom 'n ongelooflike mooi les wat elkeen…
Wat doen jy om te rus? Wat is vir jou die beste vorm van ontspanning? Waar kry jy nog kans vir 'n bietjie stilte? Of is stilte iets wat jou…
Ons wil so graag die Here se stem duidelik in ons lewens hoor. Maar die lewe het so gejaag en besig geraak, daar is soveel vorme van lawaai! Word jy…