Ontmoeting in die Stilte
Na die groot gebeure in die vorige hoofstuk bring die Here vir Elia in 1 Konings 19 na Hom toe en leer vir hom 'n ongelooflike mooi les wat elkeen van ons ook weer en weer moet leer.
Topics:
Elia, Ontmoeting, Rus, Stilte