Na die groot gebeure in die vorige hoofstuk bring die Here vir Elia in 1 Konings 19 na Hom toe en leer vir hom 'n ongelooflike mooi les wat elkeen…
Net soos wat Moses destyds vir God in 'n wolk op die berg ontmoet het, is die dissipels getuies van 'n ontmoeting met God op die berg. Maar God bly…
Die bekende uitroep van die Musketiers: "Een vir almal en almal vir Een!" kan eintlik vir ons mooi help in ons denke oor Kerkwees. Efesiërs 1 vertel vir ons dat…