14th Jul 2019

Een vir almal en almal vir Een

Preacher:
Passage: Efesiërs 1:1-14

Die bekende uitroep van die Musketiers: "Een vir almal en almal vir Een!" kan eintlik vir ons mooi help in ons denke oor Kerkwees. Efesiërs 1 vertel vir ons dat alles, alles wat ons nodig het, is deur EEN aan ons geskenk en daarom is daardie EEN alles en almal se lof en eer waardig. Hoe lyk ons Kerkwees in die praktyk in reaksie op dit wat Jesus vir ons gedoen het?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW