Kerkwees deur die krag van die Gees
Met Pinksterfees vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Op daardie dag is daar in verskillende tale vertel van die groot dinge wat die Here gedoen het en het die Here kom wys hoedat Hy op 'n nuwe manier by sy Kerk teenwoordig is. Hoe sit ons die gebeure van daardie dag vandag nog voort? Vertel ons nog van die groot dinge wat die Here doen? Kan buitestaanders, wanneer hulle na ons kyk, nog sien dat Jesus leef?
Topics:
Heilige Gees, Kerkwees, Pinkster, Pinksterfees