5th Jun 2019

Jou tipe is welkom hier

Preacher:
Series:
Passage: Lukas 19:1-10; 5:28-32

Het jy agtergekom hoe maklik ons mense tipeer of in boksies plaas? Hoe ons dan meer gemaklik is met sekere tipe mense. Die Here Jesus se voorbeeld wys vir ons dat Hy juis die grense oorsteek na die tipe mens wat nie noodwendig deur die godsdienstige leiers van die tyd aanvaar is nie. Hierdie aanvaarding verander lewens!

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW