Musiek in die Stilte
Ons wil so graag die Here se stem duidelik in ons lewens hoor. Maar die lewe het so gejaag en besig geraak, daar is soveel vorme van lawaai! Word jy op 'n gereelde basis nog stil om regtig te luister na die Here se stem?
Topics:
God se Stem, Kerkwees, Musiek, Pinkster, Stilte