Liefde Verander Alles
Hoe leef 'n mens dan heilig? Reg deur die eeue probeer ons hierdie vraag antwoord en dit loop gewoonlik uit op die een of ander vorm van wettisisme. Die Here se opdrag klink egter bietjie anders en dit gaan alles oor Liefde en dit verander alles!