2nd Jun 2019 Leë Kerkgebou. Vol Kerk. Preacher: Cornel Viljoen Series: Pinkster 2019 Passage: 1 Petrus 2:4-5 Die begin van ons Pinksterreeks oor "As it is in Heaven". Wat gebeur as ons werklik besef dat ons die kerk IS? Hoe anders gaan ons byeenkomste lyk en waarmee gaan ons onsself hoofsaaklik besig hou? Download Files Notes Topics: Kerkwees, Pinkster « Aksie-Belaaide Geloof Liefde Verander Alles »