Mens kan eintlik nie die gebeure rondom Herodus se tafel in die voorafgaande gedeelte in afsondering lees van die gebeure in die wildernis met die vermeerdering van die brood nie. …
Wat het Moses, die Rigters, Hanna, Dawid en Maria met mekaar te doen? God se verhaal met die mens is telkens anders as wat ons verwag en dit is 'n…
Die volk Israel moes in die woestyn baie gou gewoond raak aan 'n nuwe normaal. Maar die Here wou vir hulle wys dat dit Hy is wat hulle ook daar…