30th Jun 2024

Fees van die Lewe

Preacher:
Series:
Passage: Markus 6:30-44

Mens kan eintlik nie die gebeure rondom Herodus se tafel in die voorafgaande gedeelte in afsondering lees van die gebeure in die wildernis met die vermeerdering van die brood nie.  Markus stel die twee verhale baie opsetlik teenoor mekaar, sodat ons die kontras kan raaksien tussen Herodus en Jesus.  Daardeur wil hy vir ons 'n antwoord gee op die vraag waarmee die gedeelte begin het, en kom wys vir ons Jesus is God!

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW