God laat die geringes uit die stof opstaan
Wat het Moses, die Rigters, Hanna, Dawid en Maria met mekaar te doen? God se verhaal met die mens is telkens anders as wat ons verwag en dit is 'n storie van God wat mense kom bevry van lyding. Dit is 'n storie van die Seun van God wat met sy eie lyding die mense kom verlos. Kry vir jou 'n koppie koffie en kom luister na hierdie storie...
Topics:
Lydenstyd, Lyding, Verlossing, Verlossingsplan, Woestyn