Geroep vir Groei – Gee Skaduwee
In hierdie reeks het ons gesels oor "Plant waar jy blom!" - hoe plant ons dan vir meer skaduwee...? Jesus deel in Markus met ons een van die geheime van die Koninkryk wanneer Hy praat oor die klein mosterdsaadjie. Hoe vergelyk dit met ons idee van kerkwees vandag, waaraan ons ons groei meet en waarvoor ons wil groei?
Luister die liedjie wat ons in die diens geluister het hier: Josh Wilson - "Dream Small" (Lyric Video) - YouTube
Topics:
Groei, Liggaam van Christus, Rus, Skaduwee