In hierdie reeks het ons gesels oor "Plant waar jy blom!" - hoe plant ons dan vir meer skaduwee...? Jesus deel in Markus met ons een van die geheime van…
Hoe dra mens vrugte? Die Bybel praat op verskillende maniere oor vrugte dra en ons gaan elkeen op verskillende tye op verskillende maniere met daardie tekste identifiseer. Ons lees dit…
In 'n woud is daar 'n ongelooflike ingewikkelde netwerk van wortels van verskillende plante onder die grond. Hierdie netwerk help die bome in die woud om met mekaar te kommunikeer. …
Daar was 'n tegniese probleem met ons opname van Sondag se erediens. Gelukkig kan ons die volledige teks hier plaas sodat jy nog die inhoud daarvan kan lees en op…
Ons nuwe preekreeks - Geroep vir Groei: Plant waar jy Blom! - begin vandag. Ons gesels oor die feit dat ons as Kerk geroep is om te groei. Maar ons…