Geroep vir Groei – Waar elkeen SY Kerk is
Ons nuwe preekreeks - Geroep vir Groei: Plant waar jy Blom! - begin vandag. Ons gesels oor die feit dat ons as Kerk geroep is om te groei. Maar ons ondersoek ons motiewe en ons meetinstrumente vir groei. Hoe lyk hierdie groei? Hoe meet ons dit? Hoe is die Kerk soos 'n boom en watter invloed het dit op ons as gemeente...?
Maak seker dat jy die preekreeks Bybelstudie boekie ook download en saam volg vir die duur van die reeks.
Topics:
Boom, Groei, Kerk, Liggaam van Christus, Weskerk