Play – Geroep vir ‘n Doel
God het ons geskep en sy Asem in ons ingeblaas. Aan die kruis het Hy ons ook weer kom herskep - ons heeltemal nuutgemaak. Maar dan kom Hy weer en blaas sy Asem in sy Kerk in wanneer Hy die Heilige Gees uitstort. Hy roep ons vir 'n doel...
Topics:
Asem, Doel, Heilige Gees, Kerk, Liggaam van Christus, Roeping