19th Feb 2023

Geroep vir Groei – Groei Nader

Preacher:
Passage: 1 Korintiërs 12:12-27

In 'n woud is daar 'n ongelooflike ingewikkelde netwerk van wortels van verskillende plante onder die grond.  Hierdie netwerk help die bome in die woud om met mekaar te kommunikeer.  Wat kan ons hieruit leer oor hoe die Liggaam van Christus behoort te werk en hoe ons ook behoort te groei?

KRUISVERWYSINGS:

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW