11th Apr 2021

Die Huis van die Here moet van vêr af sigbaar wees

Preacher:
Passage: Romeine 6:1-14

As ons dan nou weet dat die huis van die Here in sy Kerk, sy mense is, en nie in geboue nie, en dat dit ook nie in 'n graf is nie, en weet hoe sy opstanding die hele wêreld verander het, dan kan ons vra 'Hoe lyk die huis van die Here dan?'  Hoe word dit sigbaar dat die Here in ons woon?  Is dit moontlik om dit van vêr af te kan sien?

Download Files Notes

Topics: , ,
Weskerk

FREE
VIEW