Die Huis van die Here is waar God teenwoordig is
As ons dan weet dat die Here in ons woon en oral teenwoordig is, hoe lees ons dan Psalms soos byvoorbeeld Psalm 84:2-3 wat sê "Hoe lief het ek u woning, Here, Almagtige! Ek versmag van verlange na die tempel van die Here"? Hoe moet ons hierdie woorde ons eie maak en dieselfde versugting teenoor die Here uitspreek?
Topics:
Kerk, Soek, Teenwoordigheid, Tempel