Dis die Goeie Nuus wat Uitbreek
Dis Opstandingsondag! Dis die Goeie Nuus wat uitbreek en versprei soos 'n veldbrand! Hoe reageer ons op die Nuus dat Jesus opgestaan het? Ons het dit al soveel keer gehoor. Wat as ons daarop reageer soos wat die klein groepie mense wat dit heel eerste gehoor het daarop reageer het... Jesus se Opstanding is meer as net 'n geskiedkundige feit - dit is die voortgaande werklikheid: Hy LEEF!
Hier is ook die link na die video wat ons gekyk het:
Topics:
Leë graf, Leef, Opstanding, Paasfees