Hosanna in die Hoogste
Palmsondag: Ons onthou dat die Here Jesus op 'n donkie by Jerusalem ingery het. Dit openbaar so baie oor Wie Hy is - die Messias en die Koning! Hoe reageer ek en jy daarop?
Topics:
Lydenstyd, Palmsondag