7th Apr 2019

God verander ons lot

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 126

Psalm 126 is 'n pelgrimslied wat gaan oor hoe God die mens se lot keer op keer verander.  Hy maak drome 'n werklikheid.  Hy bring vreemdes weer tuis.  Dit alles is vir ons moontlik omdat die Here Jesus een, finale, ewige offer gebring het en die pad vir ons oopgemaak het na die Allerheiligste toe.

Kyk hoe verander die Here die droë rivierbeddings in die Negev weer in bruisende waterstrome, presies soos die Psalm vertel:

Download Files Notes

Topics: , ,
Weskerk

FREE
VIEW