Lydenstyd 2019 God verander ons lot 7th Apr 2019 Psalm 126 is 'n pelgrimslied wat gaan oor hoe God die mens se lot keer op keer verander. Hy maak drome 'n werklikheid. Hy bring vreemdes weer tuis. Dit alles… Continue reading...