40 Dae Liggaamsbou Transformasie
Die begin van ons 40 Dae Liggaamsbou Transformasie. Romeine 12:2 praat van verandering en vernuwing. Maar hierdie verandering kom nie uit onsself nie - dit kom van God af!
Topics:
40 Dae, Metamorfose, Verandering, Vernuwing