13th Aug 2023

Speserye: Bitter Kruie – Slegte Tye na Goeie Tye

Preacher:
Passage: Eksodus 12:1-14

In Eksodus 12 leer ons van die Pasgafees.  Hier kry ons die opdrag van die bitter kruie wat Joodse gelowiges al vir eeue lank saam met die feesmaal gebruik.  Dit dien as 'n herinnering aan die bitter tye van slawerny.  Ook Jesus het hierdie fees die aand voor sy kruisiging gevier.  Vir ons kan hierdie bitter smaak ook herinner daaraan dat ons slawe van die sonde was, maar dit gee ons ook hoop omdat Jesus ons vrygemaak het.  Ons word ernstig daaraan blootgestel wanneer ons Nagmaal vier met al ons sintuie in hierdie spesiale diens!

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW