Die engele verskyn aan die vroue by die leë graf en herinner hulle aan die Here Jesus se woorde oor sy dood en opstanding. Wanneer hulle onthou besef hulle die…
Ons vier Palmsondag - die dag wat ons Jesus se intog in Jerusalem onthou. Natuurlik kom die beelde van Jesus op die rug van 'n donkie en die skare wat…
Ons ken die uitdrukking van die klein jakkalsies wat iets wat goed is vernietig. Ons laat baie keer toe dat hierdie klein jakkalsies ons terughou, negatief maak of belemmer -…
Ons God is 'n Ruimteskepper. Nie net het hy alles in die ruimte geskep nie - van die grootste ster tot die kleinste selletjie. Hy het ook vir elkeen vir…