9th Mar 2025

In of Uit?

Preacher:
Series:
Passage: Markus 14:1-16

Hierdie diens het onder die bome by ons Gemeentekamp plaasgevind.  Ons gaan verder met Markus en lees van twee mense wat in totaal en al verskillende kringe beweeg het. Altwee het die grense van hul kringe oorsteek.  Die een om Jesus te verraai en die ander een om sy Koningskap te wys.  In watter kringe beweeg jy?

Hier is sit ons onder die bome vir die erediens.  Kyk, daar sit tot mense op die gallery!

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW