24th Nov 2019

Jesus is Koning

Preacher:
Passage: Lukas 23:33-43

Die laaste Sondag voor Advent is tradisioneel "Christus is Koning"-Sondag. Ons vier Jesus as Koning van die konings. Ons lees oor sy Koningskap in Lukas op 'n verrassende plek - by die kruis! Lukas wys op 'n meesterlike manier deur die lyding en sterwe van Jesus dat daar geen twyfel kan wees nie: Hy IS Koning!

Kliek HIER vir 'n link na die lied van Don Francisco, Too small a price, waarna ons geluister het.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW