17th Nov 2019

Die Grootste Oorwinning

Preacher:
Passage: Filippense 2:5-11

Die wêreld waarin ons leef is behep met wen - mens moet die leertjie klim om bo uit te kom. Maak nie saak wie dit benadeel of wat dit kos nie, wen is die belangrikste.  Die Here Jesus kom wys egter vir ons dat die grootste oorwinning juis andersom werk.  Hy klim af om te kom betaal vir als wat ons gedoen het om bo uit te kom. Hy behaal die Grootste Oorwinning

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW