11th May 2025 My skape luister na my Stem Preacher: Cornel Viljoen Series: Paastyd 2025 Passage: Johannes 10:22-30 Die Jode druk vir Jesus in 'n hoek vas en vra Hom reguit wie Hy is. Sy antwoord is ook reguit, maar nooi ons ook in om met nuwe oë na Hom te kyk. Download Files Notes Topics: Herder, Jesus, Messias « Prys die Here Die Lam is Waardig »