Prys die Here
Die heel laaste Psalm is aan ons baie bekend. Maar hier is baie meer aan die gang as net die poëtiese afsluiting van die Psalmboek. Meer as net 'n oproep tot lof met verskillende instrumente. As ons die opbou van die Psalmbundel beskou dan sien ons hoedat hierdie psalm 'n diep waarheid oordra oor ons pad saam met God...
Topics:
Halleluja, Lofprysing, Opstanding, Paastyd