Die Jode druk vir Jesus in 'n hoek vas en vra Hom reguit wie Hy is. Sy antwoord is ook reguit, maar nooi ons ook in om met nuwe oë…
Goeie Vrydag. Die Messias geheim wat regdeur die Evangelie van Markus op die voorgrond is word aan die kruis geopenbaar. Die vraag oor Wie Jesus is word uitendelik geantwoord.
Aan die einde van Markus 12 is Jesus nie meer die een wat vrae antwoord nie. Nou is dit Hy wat die vrae vra en uitsprake maak. In die proses…
Wat gebeur wanneer mense wat geen ware gesag het nie (en eintlik net hulle gekoopte posisies misbruik), die Een wat al die mag het se gesag probeer uitdaag...?
Jesus genees die blinde Bartimeus. Maar die vraag is of ons kan sien wat Bartimeus kon sien, selfs toe hy nog blind was...
Jesus begin vir sy dissipels leer wat die implikasies van sy Messiaskap vir hul dissipelskap is. Daardeur wys Hy vir hulle dat Hy deur sy dood en opstanding vir ons…
Jesus se fokus draai na Jerusalem en dit wat tot op hierdie punt dalk nog bietjie vaag kon wees word nou al duideliker. Jesus vat sy dissipels (en vir ons!)…
Jesus begin teen die einde van Markus 1 bekendheid verwerf as 'n wonderdoener. Maar Hy is soveel méér as dit. Hy genees 'n melaatse man, maar doen meer as net…
Markus stel ons voor aan Johannes die Doper en wys baie vinnig waarom ons ons ore moet spits om na Johannes te luister. Hy roep mense tot bekering en om…
Dit is die tweede Sondag van Advent en ons berei voor en raak opgewonde oor die koms van die Koning. Ons leer hier in Lukas 'n paar dinge oor wie…