Die Deur na die Lewe
Jesus begin vir sy dissipels leer wat die implikasies van sy Messiaskap vir hul dissipelskap is. Daardeur wys Hy vir hulle dat Hy deur sy dood en opstanding vir ons die deur na die lewe word. Juis daarom kan ons Hom volg, ongeag van wat dit ons gaan kos...
Topics:
Dissipelskap, Kruis, Kruis opneem, Messias, Volg