Om duidelik te kan sien
Jesus se fokus draai na Jerusalem en dit wat tot op hierdie punt dalk nog bietjie vaag kon wees word nou al duideliker. Jesus vat sy dissipels (en vir ons!) aan die hand en lei ons om al duideliker te kan sien dat Hy die Messias is en wat dit beteken...
Topics:
Christus, Messias, Sien, Wonderwerk