5th Dec 2021

Maak die pad vir die Here gereed

Preacher:
Series:
Passage: Lukas 3:1-6

Dit is die tweede Sondag van Advent en ons berei voor en raak opgewonde oor die koms van die Koning.   Ons leer hier in Lukas 'n paar dinge oor wie Johannes was en dit help ons verstaan hoe groot die koms van Jesus was en hoe ons ook, soos Johannes, wegbereiders kan word vir die koms van Jesus.  Hier en nou, in ons wêreld...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW