Jesus stuur sy dissipels uit en terwyl ons wag vir hulle terugkeer vertel Markus vir ons die verhaal van hoe Johannes die Doper sy einde ontmoet het. Dit is 'n…
Markus stel ons voor aan Johannes die Doper en wys baie vinnig waarom ons ons ore moet spits om na Johannes te luister. Hy roep mense tot bekering en om…
Dit is die tweede Sondag van Advent en ons berei voor en raak opgewonde oor die koms van die Koning. Ons leer hier in Lukas 'n paar dinge oor wie…