Kategese 31 Mei 2020 – Jesus en die Vrou by die Put

In Jesus se gesprek met die Samaritaanse vrou by die put in Johannes 4 hoor ons die Here sê dat Hy die Lewende Water is. Maar ons sien ook in dit wat Hy doen dat Hy werklik gekom het om verlossing en genade aan ALMAL te bring.

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||