Langs die pad hoor Jesus hoe sy dissipels onder mekaar begin stry oor wie van hulle die belangrikste is. Jesus wys vir hulle dat dinge in sy Koninkryk anders werk…
Mense reis van vêr af , van oral oor, om net naby Jesus te wees. Hulle wat naby aan Hom leef word nuutgemaak en uitgestuur as apostels. Wat gebeur daar,…
Wat gebeur wanneer die Koninkryk van God naby kom? Naby aan vissermanne, besetenes, weduwees... naby aan jou? Dit is wat hier in Markus 1:16-31 gebeur. En dáár word die geheimenis…