13th Oct 2024

Deur die oog van ‘n Naald

Preacher:
Series:
Passage: Markus 10:23-31

Jesus gebruik die beeld van 'n kameel en die oog van 'n naald om iets te sê oor wat vir die mens onmoontlik is en wat vir God moontlik is. Weereens is hier baie meer hier aan die gang as ryk en arm, maar kom dit by die hart van die Evangelie uit en vertel van ons genadige God wat ons red uit SY Goedheid en genade en nie uit ons verdienste nie.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW