Wie sit waar?
Of ons dit nou wil erken of nie, waar ons sit is vir ons belangrik. So begin Johannes en Jakobus ook planne maak oor watter posisies van eer hulle gaan in neem langs Jesus. Maar Jesus leer hulle dat daar 'n ander posisie is wat belangriker is in sy Koninkryk...
Topics:
Dissipelskap, Koninkryk, Lyding, Posisie