23rd Apr 2023

Brood van die Lewe – Eet die Brood in Afwagting

Preacher:
Passage: Levitikus 23:15-17

Die Pinksterfees soos wat die Jode dit gevier het in Jesus se tyd help ons om ons eie viering daarvan beter te verstaan. Dit help ons ook om meer prakties te dink oor hoe ons die Brood van Lewe moet eet, hoe ons in die Here moet glo.   Vandag staan ons stil by een van die name van  hierdie fees: 'Die Fees van die Weke' en leer ons hoe die mense die slapies moes aftel tot by die fees.  Wat kan dit ons leer oor ons eie opgewondenheid en hoe ons in afwagting in ons verhouding met die Here lewe...?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW