Brood van die Lewe – Eet die Brood in Afhanklikheid
Die Pinksterfees het ook in die Ou Testament bekend gestaan as "Die Fees van die Eerste Vrugte". Die fees was so diep gewortel in die landbousiklus waarbinne die volk se hele lewe funksioneer het. In hierdie viering van die fees is die volk herinner daaraan dat hulle totaal en al tot op die laaste detail van die lewe, van God alleen afhanklik is. Besef ons dit vandag nog? Waarvan is jy elke dag afhanklik? Waarsonder jy nie kan leef nie? Hoe leef jy in afhanklikheid van God?
Topics:
Afhanklikheid, Brood, Brood van die Lewe, Eerste Vrugte, Oes, Offer