Brood van die Lewe – Eet die Brood in Blydskap
Ds. Cornel was Sondag in die hospitaal, maar kon intussen vir ons hierdie week se boodskap opneem sodat ons kan voortgaan met ons preekreeks oor die Brood van die Lewe.
"Wanneer die Here aan sy volk die opdrag gee om die Fees van die Oes te vier dan gee Hy hulle ook die opdrag om "rejoice". Hulle moet jubel, juig, bly wees! Hoe lyk dit in ons geloofslewe vandag om te jubel? Weet ons nog hoe?"
BELANGRIKE SKAKELS:
- Preek op YouTube: https://youtu.be/N3jLDGgjGms
- Preek op ons Webwerf vir Audio EN/OF Video: https://weskerk.co.za/sermons/brood-van-die-lewe-eet-die-brood-in-blydskap/
- Brood van die Lewe Preekreeks: https://weskerk.co.za/series/brood-van-die-lewe/